Esegiël 27:34-36 Bybel vir Almal (ABA)

34. Maar nou lê jy stukkendin die diep water,jou goed en al jou mense in jouhet saam gesink.

35. Almal wat woon in die landelangs die seehet baie bang gewordoor wat met jou gebeur het.Hulle konings het geskriken hulle bewe,hulle gesigte trek skeef.

36. Die handelaars van die volke fluit oor jou,hulle skrik oor wat met jou gebeur het.Jy sal nooit weer ’n stad wees nie.”

Esegiël 27