Esegiël 27:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe jy daardie dag sink,het alles saam met jou gesinkin die middel van die see:alles wat jy gehad heten wat jy geruil het, jou matrose,die manne wat die plekke moes toemaakwaar water ingekom het,jou handelaars, al jou soldate,al jou mense wat op jou was.

Esegiël 27

Esegiël 27:24-36