Esegiël 27:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het baie goed gemaak,en mense van die land Aramhet daardie goed vir jou verkoop.Hulle het turkoois, pers wol-materiaal,bont materiaal, linne, koraal en robynegeruil vir jou goed.

Esegiël 27

Esegiël 27:6-17