Esegiël 26:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal die mense doodmaak wat woon in die dorpe buite Tirus. Hy sal ’n grondwal bou en hy sal grond gooi teen die muur van die stad. Hy sal skild-dakke tot by die mure bring.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-12