Esegiël 26:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Tirus, Ek is nou jou vyand. Ek sal baie volke laat kom om jou te verwoes en plat te trap, hulle sal kom soos die see se branders wat oor alles spoel.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-10