Esegiël 26:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal jou verwoes, jy sal soos baie ander stede word, niemand woon nou daar nie. Ek sal die diep water oor jou laat kom, die groot see sal jou toemaak.

Esegiël 26

Esegiël 26:10-21