Esegiël 26:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal baie perde hê, die stof wat die perde maak, sal die hele stad toemaak. Niks sal hom keer nie. Wanneer hy deur die poorte kom, dan sal die mure van Tirus begin bewe, want die manne op die perde en die oorlogkarre sal baie raas.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-12