Esegiël 25:9 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek die grens van die land Moab oopmaak sodat die vyande kan inkom in die land, Ek sal die stede op die grens vir hulle oopmaak, die pragtige land rondom die stede Bet-Jesimot, Baäl-Meon en Kirjatajim.

Esegiël 25

Esegiël 25:4-15