Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle het julle hande geklap en julle voete gestamp en gewys hoe bly julle is, want julle haat die land Israel.