Esegiël 25:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir die Ammoniete sê: Julle moet luister na wat die Here sê, Hy wat Here is. Die Here, Hy wat Here is, sê: Julle het lekker gekry toe die vyande my tempel ontwy het, toe hulle die land Israel verwoes het, en toe die volk Juda gevangenes geword het.

Esegiël 25

Esegiël 25:1-8