Esegiël 24:7 Bybel vir Almal (ABA)

Want die mense in die stad het mense vermoor, en hulle het die bloed van daardie mense op ’n kaal rots laat bly lê, hulle het nie die bloed op die grond uitgegooi sodat die stof dit kan toemaak nie.

Esegiël 24

Esegiël 24:1-15