Esegiël 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir hierdie opstandige volk ’n gelykenis vertel. Jy moet vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Jy moet ’n pot op die vuur sit, jy moet dit opsit en jy moet water daarin gooi.

Esegiël 24

Esegiël 24:1-8