Esegiël 24:23 Bybel vir Almal (ABA)

Julle tulbande sal op julle koppe wees en julle skoene sal aan julle voete wees. Julle sal nie rou en huil nie. Julle sondes sal julle swak laat word, julle sal by mekaar sit en kla.

Esegiël 24

Esegiël 24:17-27