Esegiël 24:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet baie hout bring, jy moet die vuur aansteek en die vleis gaarmaak. Jy moet speserye by die vleis gooi en jy moet die bene verbrand.

Esegiël 24

Esegiël 24:1-12