Esegiël 23:46 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Jy moet ’n volksvergadering laat bymekaarkom om die twee vroue te oordeel. Almal moet skrik wanneer hulle sien wat met die vroue gebeur, almal moet sien dat daar niks van hulle oorbly nie.

Esegiël 23

Esegiël 23:37-49