Esegiël 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die volke sal almal vir julle lag, die volke wat ver van julle is en die volke wat naby julle is. Julle het verkeerde dinge gedoen, en almal praat sleg oor julle, julle het wilde en verkeerde dinge gedoen.

Esegiël 22

Esegiël 22:1-8