Esegiël 22:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenare in die land is soos wolwe wat diere doodbyt en hulle bloed laat vloei. Hulle vermoor mense om daardie mense se goed te kan vat.

Esegiël 22

Esegiël 22:20-29