Esegiël 22:24 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, jy moet vir die land Israel sê: Israel, jy is ’n land waar die mense nie meer rein kan word nie. Die dag het gekom wanneer Ek hulle sal straf. Daar sal niks reën op jou val nie.

Esegiël 22

Esegiël 22:20-31