Esegiël 22:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal julle na al die kante toe jaag, tussen die ander volke in, en Ek sal julle in ander lande laat woon. Ek sal al die onrein mense wegvat uit Jerusalem.

Esegiël 22

Esegiël 22:7-23