Esegiël 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil almal in jou doodmaak, die mense wat reg gedoen het en die mense wat verkeerd gedoen het, daarom sal my swaard uit sy leersak gaan na almal wat lewe, van die suide tot die noorde.

Esegiël 21

Esegiël 21:1-7