Esegiël 21:30 Bybel vir Almal (ABA)

En dan moet die swaard teruggaan na sy leersak. Jy, koning van Babel, jy is my swaard, jy moet teruggaan na jou land. Ek sal jou straf op die plek waar Ek jou gemaak het, in die land van waar jy kom.

Esegiël 21

Esegiël 21:23-32