Daar sal julle onthou hoe julle gelewe het en wat julle alles gedoen het toe julle julleself onrein laat word het. Julle sal naar en siek voel oor al die slegte dinge wat julle gedoen het.