Esegiël 20:38 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal almal wat opstandig is teen My en wat nie na My wil luister nie, apart sit. Ja, Ek sal hulle uithaal uit die lande waar hulle woon, maar hulle sal nie in die land Israel kom nie. Julle sal weet dat Ek die Here is.”

Esegiël 20

Esegiël 20:31-44