Esegiël 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was in die sewende jaar, op die tiende dag van die vyfde maand. Party van die leiers van Israel het gekom om vir die Here te vra wat sal gebeur, en hulle het voor my kom sit.

Esegiël 20

Esegiël 20:1-5