En jy, mens, jy moenie bang wees vir hulle nie. Jy moenie bang wees vir wat hulle sê nie, ook wanneer hulle hardkoppig is en dit vir jou voel of jy op dorings en skerpioene sit. Jy moenie bang wees vir wat hulle sê nie en jy moenie skrik vir hulle nie, want hulle is ’n opstandige volk.