Esegiël 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir my gesê: “Mens, Ek stuur jou na die Israeliete toe. Hulle is ’n opstandige volk wat ongehoorsaam is aan My. Hulle en hulle voorvaders wou nie luister na My nie, tot vandag toe.

Esegiël 2

Esegiël 2:2-7