Esegiël 18:31-32 Bybel vir Almal (ABA)

31. Julle moet ophou om opstandig te wees, julle moet ’n nuwe hart en ’n nuwe gees kry. Mense van Israel, hoekom wil julle sterf?

32. Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek wil nie hê dat mense moet sterf nie, Ek wil hê hulle moet hulle lewe verander sodat hulle kan aanhou lewe.”

Esegiël 18