Esegiël 18:25 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sê Ek doen nie reg nie. Luister, volk Israel, is dit Ék wat nie reg doen nie of is dit júlle wat nie reg doen nie? Dit is júlle wat nie reg doen nie!

Esegiël 18

Esegiël 18:22-32