“Hoekom gebruik julle hierdie spreekwoord oral in die land? Julle sê: ‘Die pa’s het groen druiwe geëet, en toe het die kinders se tande stomp geword.’ ”