Esegiël 17:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande sal al sy soldate doodmaak wat saam met hom vlug, en hulle sal die mense wat oorbly, na al die kante toe jaag. Julle sal weet dat Ek gepraat het, Ek, die Here.”

Esegiël 17

Esegiël 17:11-24