Esegiël 17:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Hy het nie gedoen wat hy vir My belowe het nie. Daarom sal Ek hom straf. Dit is seker, so seker soos Ek lewe. Hy het my verbond gebreek.

Esegiël 17

Esegiël 17:18-24