Esegiël 17:10 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal ook nie goed gaan met die wingerdstok wanneer die tweede arend hom op ’n nuwe plek plant nie. Wanneer die oostewind begin waai, dan sal die wingerdstok heeltemal droog word. Dit sal droog word daar waar dit gegroei het.”

Esegiël 17

Esegiël 17:1-14