Esegiël 17:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek het gehoor die Here sê vir my:

2. “Mens, jy moet vir die volk Israel ’n gelykenis vertel, ’n fabel.

Esegiël 17