Esegiël 16:59 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek doen met jou wat jy gedoen het. Jy het gemaak of dit nie saak maak dat Ek jou vervloek nie, jy het die verbond gebreek.

Esegiël 16

Esegiël 16:49-61