Esegiël 16:44 Bybel vir Almal (ABA)

Luister, die mense wat graag spreekwoorde maak, sal oor jou ook ’n spreekwoord maak. Hulle sal sê: ‘Soos die ma is, so is haar dogter.’

Esegiël 16

Esegiël 16:36-51