Esegiël 16:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jy was anders as al die ander prostitute toe jy ontrou geword het. Mans het nie self na jou toe gekom nie, hulle het nie vir jou betaal nie, nee, jy het vir húlle betaal. Jy was anders.”

Esegiël 16

Esegiël 16:25-42