Esegiël 16:31 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het offer-plekke gebou op elke plek waar die paaie bymekaarkom en oral waar daar plek was, maar jy het toe nie soos ’n prostituut gemaak nie. Jy het nie gevra dat hulle jou moet betaal nie.

Esegiël 16

Esegiël 16:27-37