Esegiël 16:28 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het ander gode gedien saam met die Assiriërs, jy wou nie ophou nie. Jy het ander gode gedien saam met hulle en jy wou dit meer en meer doen.

Esegiël 16

Esegiël 16:25-31