Esegiël 16:26 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het ander gode gedien saam met die Egiptenaars, hulle wat altyd lus was om by jou te slaap. Jy het baie gehou van hulle, jy het aangehou om ontrou te wees en My seer te maak.

Esegiël 16

Esegiël 16:22-28