Esegiël 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het jou mooi bont klere geneem en jy het dit vir die beelde aangetrek. Ek moes die olyf-olie en die wierook kry, maar jy het dit voor die beelde neergesit.

Esegiël 16

Esegiël 16:13-20