Esegiël 15:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek het gehoor die Here sê vir my:

2. “Mens, die hout van ’n wingerdstok is nie beter as enige ander hout wat in die bos groei nie.

3. Niemand gebruik dit om iets te maak nie. Niemand gebruik wingerdhout om ’n haak te maak sodat hy iets aan die haak kan hang nie.

Esegiël 15