Esegiël 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, jy moet met hulle praat, jy moet vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: As iemand van die volk Israel lief is vir sy afgode, dan moet hy weet dat sy sonde soos ’n klip is waaroor hy val. As hy dan na die profeet toe kom, dan sal Ek, die Here, hom self antwoord. Ek, die Here, sal self elke persoon antwoord soos Ek hom moet antwoord wanneer hy sy baie afgode dien.

Esegiël 14

Esegiël 14:3-5