Esegiël 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

As Noag, Daniël en Job nou in die land was, dan sou hulle nie een seun of dogter kon red nie. Hulle sal net hulleself kan red omdat hulle reg gedoen het. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Esegiël 14

Esegiël 14:15-23