1. Party van die leiers van Israel het na my toe gekom en hulle het voor my kom sit.
2. Ek hoor toe die Here sê vir my:
3. “Mens, hierdie manne is lief vir hulle afgode. Hulle sonde is soos ’n klip waaroor hulle val. Ek wil nie hê hulle moet vir My iets vra nie, niks nie.