Esegiël 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê die Here, Hy wat Here is: Ek is téén julle, want julle praat dinge wat nie waar is nie en julle sê julle sien dinge, maar dit is vals.”Dit is wat die Here gesê het.

Esegiël 13

Esegiël 13:2-13