Esegiël 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

Profete, julle het nie gaan staan by die plekke waar die muur stukkend is en julle het nie die muur weer gebou om Israel te beskerm nie. Wanneer die dag van die Here kom, dan sal die muur nie bly staan nie.

Esegiël 13

Esegiël 13:1-14