Ek sal julle sluiers afruk en Ek sal my volk red van julle. Julle sal nie meer met hulle kan doen wat julle wil nie. Julle sal weet dat Ek die Here is.