Esegiël 13:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die muur afbreek en Ek sal die mense wat dit geverf het, aanhou straf totdat Ek nie meer kwaad is nie. Ek sal vir julle sê: Daar is nie meer ’n muur nie, en die mense wat dit geverf het, lewe nie meer nie.

Esegiël 13

Esegiël 13:7-19