Esegiël 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet sien dat jy die goed op jou skouer sit en dat jy weggaan in die donker. Jy moet jou gesig toemaak en jy moenie na die land kyk nie. Ek gebruik jou om ’n teken te wees vir die volk Israel.”

Esegiël 12

Esegiël 12:1-10