Esegiël 12:27 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, luister, die volk Israel sê: ‘Dit sal ’n lang tyd wees, dan sal die dinge gebeur wat die Here vir die profeet gewys het. Die profeet praat oor dinge wat nie gou sal gebeur nie.’

Esegiël 12

Esegiël 12:17-28